Volle gelisensieerde bottelstoor wat deel is van die Blue Bottle groep. Doen ook bar werk vir funksies, versprei pakke ys en hout.
Ons verkoop ook pakke ys aan besighede om te verkoop, groot sakke hout en steenkool. Doen ook die bar vir troues, veilings en funksies,, vir meer inligting kontak my gerus.